A few weeks ago I had the privilege of visiting the beautiful Kruger National Park and spending time in nature. One of the characteristics of the specific park is that mobile phone reception is limited and one is a little isolated from the rest of the world. It feels like you are in another world where your daily routine is determined by wildlife sightings.
The feeling quickly wore off when we were greeted by certain realities upon our planned return home with closed roads due to strikes over rising fuel prices. Since then, I find myself frequently in a state of uneasiness about the current economic climate and its outlook. Fertilizer and fuel prices have shot through the roof, inflation is running past the upper target mark of 6% and interest rates have recently been increased again to combat inflation. The value of the Rand struggles against the US Dollar and all of the above affects our pockets on a daily basis and not in a good way.
It got me thinking about how you and I as a pro...
Oestyd het vir die meeste produsente tot ân einde gekom. Sommige is opgewonde oor die oes en dat al die produksielenings betaal kon word. Ander boere ervaar toenemende ongemak as hul aan die hoĂ« insetkostes en verwagte mielieprys van volgende jaar dink en wat nodig is om die finansiĂ«le knoop deur te hak.Â
Boerdery is nie ân een-dag krieketwedstryd nie, maar eerder die proses om ware rykdom te skep van een generasie na ân volgende. In uitdagende tye soos hierdie is dit nodig om jou oĂ« te vestig op die langtermyn visie en doelwitte van die boerdery. Dit is ân tyd om stil te staan⊠en te beplan.
Om toekomstige drome en ideale ân werklikheid te maak, is dit belangrik om daarvoor te beplan. ân Volledige boerderyplan moet elke faset van die boerdery aanspreek en alomvattend wees. Dit moet ân ideale toekomsprentjie skets (waarheen is ons oppad), ân realistiese ontleding van die huidige omstandighede (waar is ons nou) en die strategie van hoe om om die ideale toekoms...
Enige besigheid bevind homself binne ân besigheidsiklus asook verskillende fases van groei. Dieselfde is waar vir enige boerdery. ân Boerdery funksioneer binne ân bepaalde ekonomie wat beteken dat die ekonomiese siklus ân bepaalde invloed op die boerdery het. Terselfdertyd beleef die boerdery verskillende groeifases en is dit nodig om bewus te raak van waar jou boerdery in die besigheidsiklus funksioneer omrede elke fase verskillende strategieĂ« vereis ten einde sukses te behaal.
Die besigheidsiklus reflekteer bewegings in ekonomiese aktiwiteit as geheel. ân Volledige siklus beweeg van ân trog tot ân trog of van ân piek tot ân piek. Suid-Afrika bevind hom tans baie naby aan ân trog en behoort die ekonomie in die volgende tyd ân nuwe siklus te betree. Die effek daarvan is beduidend op die landbousektor en is een van die gewildste onderwerpe op ân boeredag. Wat gebeur in die ekonomie, hoe lyk die vooruitsigte en hoe raak dit my besigheid? Dit is eksterne faktore wat jou besigheid affekte...
50% Complete
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.