Dunamus Agri

Advisory Training Institute

"An investment in knowledge pays the best interest"

Benjamin Franklin

Families wat floreer binne die Familieboerdery

Leer hoe om gesonde familieverhoudinge te handhaaf binne die konteks van 'n familieboerdery, hoe om die inter-generasie verhouding tussen pa- en seun te beskerm tydens die oorgee van die aflosstokkie en waar om jou gesin te posisioneer binne die konteks van die groter familiebesigheid.

Ons ondersteun familie-ondernemings deur spesifieke prosesae en oplossings aan familieboerderye te bied. Ons glo nie daar is ’n eenoplossing-pas-almal nie en wil begin deur die nodige gesprekke/prosesse aan die gang te sit.

Indien jy 'n familieboerdery betrokke is, sluit aan by ons GRATIS Facebook groep waar ons oor families wat saamboer gesels en mekaar ondersteun.

Op 24 Junie, 8 Julie en 5 Augustus 2025 nooi ons jou uit na 'n 3-episode webinar reeks spesifiek vir familiebesighede. Kliek hieronder om te registreer vir hierdie GRATIS reeks.

At Dunamus Agri Advisory, we can help you unlock your farming business’ full potential and reach an all new level of success.

Service offerings

We understand that farmers require management skills to ensure a successful farming business, therefore we offer the following services:

Commercial Farmers

Strategic Analysis

Business Plan Development

Feasibility Studies

Succession Planning

Training

Xero Implementation

Developing Farmers

Strategic Analysis

Business Plan Development

Feasibility Studies

Succession Planning

Training

Xero Implementation

Training

Formal Training

Informal Training

Students-, Commercial- and Developing Farmers

Plan your finances for a successful 2023

In this unique mini workshop we discuss the most important financial dates and tasks you need to know about in order to successfully manage your business's finances and ensure its compliance. Join Yolandi Kruger (Dunamus Agri Advisory) and Cobus Maritz (Professional Accountant) for this online workshop so you don't get caught off guard by untimely deadlines!

The mini workshop will be held in Afrikaans and English. Don't wait, save your spot now...

Beter Beste Boervrou

'n Voldag seminaar spesiaal vir ons Boervrouens. Kom kuier en lag saam en word bemoedig deur Yolandi Kruger en Benita Bekker.

Increase the profitability of your farm...

Using our FREE break-even calculator, know EXACTLY what the minimum price and yield is at which you can produce. Don't guess, calculate it!

Boekhouding vir die Boervrou

Ons het 'n passie vir boervrouens wat getaak is met die verantwoordelikheid om die boerdery se boekhouding en rekordhouding te behartig. 

Ons bied werkswinkels aan wat handel oor die feite en geite van die plaaskantoor, watter rekords gehou moet word, wie almal by jou inligting gaan aanvra en hoe om jou kantoorwerk 'n plesier te maak.

Ons het ook 'n GRATIS groep waarby jy op Facebook kan aansluit om ander vrouens te leer wat in dieselfde posisie is. In die groep deel ons interessante nuus en hou jou op hoogte van die nuutste verwikkelinge in die plaas-administrasie afdeling.

Do you require a business plan to get access to funding?

We are here to help. We develop comprehensive business plans according to the requirements of the funders. Click on the link below to get in contact with us.

Sign up for our newsletter to receive valuable insights and tips for your business on a monthly basis.

The letter is available in Afrikaans and English, please subscribe to your language of choice.

© 2026 Dunamus Agri Advisory