9:30-10:00
Registrasie / Koffie & Tee
10:00-10:05
Verwelkoming (Prof Johan Willemse)
10:05-10:30
Slaggate en praktiese voorbeelde (Prof Johan Willemse)
‘Rules of the Game’ - vergadering reëls, toekomsgerig en agendas
10:30-11:00
Leierskap binne die Familiebesigheid (Dr Johan Beukes)
Hoe word besluite in die familie vs in die besigheid geneem? Die waarde van die gebruik van ‘n Enneagram en hoe dit spanwerk kan ondersteun. Hoe kan ons ‘n hoë-prestasie familie en bestuurspan vestig en onderhou?
11:00-12:00
Praktiese sessie Huidige realiteit & knelpunte
Hoe lyk die boerdery se hulpbronne? Wie is betrokke en watter rol speel elkeen? Bepaling van 3-5 doelwitte
12:00-12:15 Breek
12:15-12:45 Rolverdeling, verantwoordelikhede en opvolgbeplanning (Yolandi Kruger)
Fases van opvolging, ondernemingsvorme en opvolgbeplanning Verduideliking van ‘n Familieforum
12:45-13:15
Ete
13:15-14:00
Ondernemingsvorme en belangrike dokumentasie wat in plek moet wees om die besigheid te laat voortbestaan (Jenwil Finansiële Dienste)
14:00-14:30
Bestuurstruktuur (Prof Johan Willemse)
Strategie/stappe om by die doelwitte uit te kom Wie is verantwoordelik vir wat? Begroting (kapitaal en lopende koste) nadat plan aanvaar is. Werklike teenoor begrote syfers - bestuur van afwykings in vergaderings
14:30-15:00
Opstel van ‘n aksieplan vir die familie en boerdery
15:00
Afsluiting en gesprek deelname