Praktiese Benadering tot die Familieboerdery Werkswinkel

Wil jy meer as een kaartjie koop? Stuur 'n e-pos na [email protected] of whatsapp die besonderhede van elke persoon (Naam, van en e-posadres) na 072 601 9323.

Kom geniet 'n voldag werkswinkel saam met Prof Johan Willemse, Yolandi Kruger en Dr Johan Beukes waar jy die volgende kan verwag:

Families gaan die geleentheid kry om ‘n praktiese handleiding deur te werk, om ‘n tafel te sit met ‘n gesprekleier wat riglyne bied, sodat die familie kan uitstap met ‘n basiese praktiese raamwerk vir implimentering na afloop van die dag.

Jy is welkom om ons te kontak indien jy eerder per EFT of kontant wil betaal. Stuur 'n e-pos na [email protected] of whatsapp jou besonderhede (Naam, van en e-posadres) na 072 601 9323.

Vir enige navrae kontak:

Yolandi Kruger 072 601 9323

Johan Willemse 083 230 1083

R350