Is jy gereed om jou finansies in 2023 te laat floreer?
Sluit by ons aan vir 'n mini werkswinkel oor
Beplan jou finansies vir 'n suksesvolle 2023
Registreer nouDie
Beplan jou finansies vir 'n suksesvolle 2023 Mini-Werkswinkel
begin oor...
00
DAE
00
URE
00
MINUTE
00
SEKONDES
Wil jy meer beheer neem oor jou besigheid se finansies in die komende jaar?
of voel jy dit is jou rekenmeester se verantwoordelikheid?
In hierdie AANLYN mini werkswinkel, gaan ons jou wys...
1.
Hoe om finansiële doelwitte te stel
Weet watter strategiese en finansiële doelwitte jy die jaar najaag.
2.
Hoe om jou kalender met belangrike datums en take te voltooi
Weet watter belangrike datums en take jy elke maand moet afhandel. Ons skryf saam aan die finansies kalender.
3.
Hoe om belangrike datums en take met belangrike rolspelers te kommunikeer
Die meeste van die tyd is jy nie alleen in betrokke in jou besigheid se finansies nie. Kommunikeer die datums en doelwitte met jou rekenmeester, makelaar en verhoudingsbestuurder by die bank sodat niemand onkant gevang word deur ontydige sperdatums nie.