Free

Beplan jou finansies vir 'n suksesvolle 2023 Mini Werkswinkel

Net soos skoolkalenders, vakansiedae en verjaarsdagkalenders, het 'n besigheid belangrike datums en take wat met die finansies gepaard gaan.

In hierdie unieke mini werkswinkel gaan ons die volgende behandel:

  • Die belangrikheid van goeie beplanning van jou finansies
  • Belangrike finansiĆ«le datums waarvan jy moet weet
  • Die stel van finansiĆ«le doelwitte

Jy gaan ook 'n finansies kalender kry met die belangrike datums en take sodat jy nooit hoef te wonder wanneer wat ingedien moet word of onkant gevang word met ontydige sperdatums nie.

Indien jy per EFT wil betaal, stuur gerus 'n e-pos na [email protected] en ons stuur 'n faktuur.