GRATIS WEBINAR REEKS

 Families wat floreer in die Familieboerdery 

Om as familie saam te boer en dit suksesvol te doen is nie aldag maklik nie. In hierdie webinar reeks gesels ons oor belangrike boublokke wat nodig is om jou familieboerdery die beste kans op sukses te gee asook die geleentheid om te floreer as familie!

REGISTEER NOU

00

DAE

00

URE

00

MINUTE

00

SEKONDES

Hoekom sal jy dit wil bywoon?

Placeholder Image

Verkry ekslusiewe gereedskap

Placeholder Image

Leer iets nuuts

Placeholder Image

Vorm 'n aksieplan

Waaroor handel die webinar reeks?

EPISODE 1: DIE FAMILIE EN DIE BOERDERY:

KRY DIE REGTE PERSPEKTIEF

24 Mei 2023 om 18h00

Om as familie saam te boer het unieke geleenthede, maar ook uitdagings, want die familie en die boerdery se prioriteite is nie altyd dieselfde of belyn nie. Die regte benadering en perspektief is noodsaaklik om beide elemente te bestuur. In die episode gesels ons oor die boustene van 'n suksesvolle besigheid waarin gesonde familieverhoudinge kan floreer.

EPISODE 2: DAAR MOET 'N OPVOLGPLAN WEES

21 Junie 2023 om 18h00

Die ontwikkeling en implementering van 'n opvolgplan is een van die fundamentele boustene vir die langdurige sukses van 'n familieboerdery. In die episode gesels ons oor die belangrikheid daarvan asook die proses en komponente wat 'n goeie opvolgplan moet bevat.

EPISODE 3: HOE MEER HOE MOEILIKER

26 Julie 2023 om 18h00

Hoe groter die boerdery òf die familie word, hoe meer kompleks raak die bestuur van die besigheid in harmonie met die familiebelange. In hierdie episode gesels ons oor die Drie Sirkel-model en hoe dit nuwe insig kan bring in die bestuur van die boerdery.

Met elke episode gaan daar geleentheid wees vir vrae en antwoorde.
REGISTEER NOU

Na afloop van die webinar gaan jy:

Weet watter boustene nodig is vir die suksesvolle bestuur en oorgee van 'n familieboerdery. 

Skouers skuur met ander boere wat dieselfde uitdagings beleef.

Toegang tot goeie inligting en hulpbronne verkry om die reis met vrymoedigheid aan te pak.

ONTMOET DIE AANBIEDERS:

Dr Johan Beukes

Leierskap, Span- en organisasie afrigter (Authentic Living & Leading). Johan het 'n passie vir mense en om hul volle potentsiaal te help ontgin. Hy help leiers al die afgelope 23 jaar en tap sy vaardighede vanuit sy eie ondervinging, akademiese studies en navorsing. Vir meer inligting besoek gerus sy webblad hier

 

Yolandi Kruger

Landbou Ekonoom en opleidingsfasiliteerder (Dunamus Agri Advisory). Yolandi se passie vir die boerdery en landbou is van kleins af ingeburger. As een van vyf kinders verstaan sy die dinamika van familie en wil deur haar eie ondervinding en studies ander boere bystaan om die potensiaal van hul besighede te ontgin.

Placeholder Image

Moenie die geleentheid misloop nie

24 Mei om 18h00
21 Junie om 18h00
26 Julie om 18h00
REGISTREER NOU
Placeholder Image

00

DAE

00

URE

00

MINUTE

00

SEKONDES