Tegnologie in landbou is een van die veelbesproke onderwerpe op die oomblik

en ons wil graag weet wat ons produsente en boere daaroor te sê het. Neem deel aan die gesprek deur 'n kort vraelys in te vul. Moenie bekommerd wees nie, dit gaan nie langer as 10 minute neem om te voltooi nie. Voordat jou koffie koud is, sal jy klaar wees...

Kliek hier om die vraelys in Afrikaans te voltooi

Technology in Agriculture is one of the hot topics of discussion

and we want to know what the farmers and producers have to say about it. Join the conversation by completing a short survey. Don't worry, it is not difficult and won't take too much of your time. Before your coffee has cooled down, you would have finished...

Click here to complete the survey in English