Meer inligting oor die werkswinkel
Onderhoud met Nicole Viljoen (Radio Rosestad)
5:41
 

Piketberg Werkswinkel

Die Wes-Kaap werkswinkel word in Piketberg aangebied op Vrydag, 3 Junie 2022 om 9h00 in Piketberg (plek sal bevestig word).

Kliek hier om te registreer

00

DAYS

00

HOURS

00

MINS

00

SECS

Video Poster Image

Daar is 3 goed wat Boervrouens by hul moet hê:

  1. Haar Bybel
  2. Die familieresepteboek
  3. Kennis oor boekhouding

Want sonder geld kan jy niks doen nie en almal vra jou in elk geval waar hierdie of daardie papier is?!

Tydens die werskwinkel gaan die volgende onderwerpe aangespreek word:

  • Boervrou en die kantoor - feite en geite.
  • Boerdery se boekhoustelsel - wat is dit en wat behels dit?
    • Die belangrikheid daarvan
    • Wie jou almal inligting gaan vra
    • Verskillende tipes rekords
  • Hoe gemaak met al die papiere?
  • Begroting vir die huishouding
  • Boervrou se vergoeding
  • Antwoorde op die vrae wat jy te bang is om te vra of nie weet vir wie om dit te vra nie.

Registreer jou belangstelling vandag nog

Laat weet ons dat jy belangstel en van watter dorp of stad jy is sodat ons 'n werkswinkel in jou area kan hou.

Die vorm geld nie as 'n waarborg dat daar 'n werkswinkel in jou omgewing gehou kan word nie, slegs indien daar genoegsame belangstelling getoon word sal dit organiseer word.