00

DAE

00

URE

00

MINUTE

00

SEKONDES

GRATIS WEBINAR

FAMILIES WAT FLOREER BINNE DIE FAMILIEBOERDERY

Leer hoe om gesonde  familieverhoudinge te handhaaf binne die konteks van 'n familieboerdery, hoe om die inter-generasie verhouding tussen pa- en seun te beskerm tydens die oorgee van die aflosstokkie en waar om jou gesin te posisioneer binne die konteks van die groter familiebesigheid.

REGISTREER NOU
Video Poster Image

WAT JY GAAN LEER:

Hierdie GRATIS 3-episode webinar reeks gaan jou leer oor die belangrikheid om 'n balans te kry tussen die besigheid en die familieverhoudinge, watter faktore intergenerasie verhoudinge affekteer tydens die opvolg- of oorgeeproses en hoe om jou gesin te posisioneer en beskerm in die konteks van die groter familiebesigheid. Elke webinaar-episode gaan geleentheid skep vir vrae- en antwoorde en is 60 minute lank.

Episode 1

Vind die balans tussen familieverhoudinge en die besigheid

Datum: 27 Julie 2022

Tyd: 18h00 - 19h00

Episode 2

Inter-generasie verhoudinge en die besigheid

Datum: 24 Augustus 2022

Tyd: 18h00 - 19h00

Episode 3

Ek en my gesin binne die konteks van die familieboerdery

Datum: 14 September 2022

Tyd: 18h00 - 19h00

Wil jy meer weet? Luister gerus na 'n radio-onderhoud tussen Gerda le Roux (Landbouradio) en Dr Johan Beukes (Authentic living & Leading)

Families wat floreer webinar
Landbouradio Onderhoud met Dr Johan Beukes
10:46
 
"Thanks a million, we are gaining good knowledge and insight through this webinar"