"An investment in knowledge pays the best interest"
Benjamin Franklin
Leer hoe om gesondeĀ familieverhoudinge te handhaaf binne die konteks van 'n familieboerdery, hoe om die inter-generasie verhouding tussen pa- en seun te beskerm tydens die oorgee van die aflosstokkie en waar om jou gesin te posisioneer binne die konteks van die groter familiebesigheid.
Ons ondersteunĀ familie-ondernemings deur spesifieke prosesae en oplossings aan familieboerderye te bied. Ons glo nie daar is ā€™n eenoplossing-pas-almal nie en wil begin deur die nodige gesprekke/prosesse aan die gang te sit.
Indien jy 'n familieboerdery betrokke is, sluit aan by ons GRATIS Facebook groep waar ons oor families wat saamboer gesels en mekaar ondersteun.Ā
Op 22 Augustus 2024 bied ons 'n werkswinkel aan in samewerking met Prof Johan Willemse (Agrikonsult) en Dr Johan Beukes (Authentic Living and Leading) spesifiek gemik op families wat saam boer. 'n Geleentheid wat nie gemis moet word nie! Kliek op die skakel hieronder vir meer inligting.
Kliek hier om by die Facebook groep aan te sluit Kliek hier om meer uit te vind oor die werkswinkelWe understand that farmers require management skills to ensure a successful farming business, therefore we offer the following services:
Strategic Analysis
Business Plan Development
Feasibility Studies
Succession Planning
Training
Xero Implementation
Strategic Analysis
Business Plan Development
Training
Project Management
Xero Implementation
Formal Training
Informal Training
Students-, Commercial- and Developing Farmers
Using our FREE break-even calculator, know EXACTLY what the minimum price and yield is at which you can produce. Don't guess, calculate it!
Ons het 'n passie vir boervrouens wat getaak is met die verantwoordelikheid om die boerdery se boekhouding en rekordhouding te behartig.
Ons bied werkswinkels aan wat handel oor die feite en geite van die plaaskantoor, watter rekords gehou moet word, wie almal by jou inligting gaan aanvra en hoe om jou kantoorwerk 'n plesier te maak.
Ons het ook 'n GRATIS groep waarby jy op Facebook kan aansluit om ander vrouens te leer wat in dieselfde posisie is. In die groep deel ons interessante nuus en hou jou op hoogte van die nuutste verwikkelinge in die plaas-administrasie afdeling.
Kliek hier om die by die Facebook groep aan te sluit Kliek hier om meer uit te vind oor die werkswinkelWe are here to help. We develop comprehensive business plans according to the requirements of the funders. Click on the link below to get in contact with us.
The letter is available in Afrikaans and English, please subscribe to your language of choice.
50% Complete
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.